Jesus, U ken my hart en gedagtes, asb Jesus HELP my

benita prinsloo

Disciple of Prayer
Jesus, U ken my hart en gedagtes, asb Jesus HELP my met my finansies. Asb Jesus. Dankie Jesus Amen en Amen
 

Latest Activity (auto refresh)

Loading…

Similar Requests

Dankie Jesus, vir my gesondheid, dat ek kan sien en hoor, vir familie, vriende en liefde elke dag. Dankie vir vervoer, n dak oor ons kop en kos op die tafel, dankie vir n inkomste. Dankie vir alles wat U vir ons gee en doen. Vernuwe asb my gedagtes, my hart, my siel en maak my oorlopens vol met...
Replies
3
Views
65
Jesus asb ek is sooo desperaat vir U hulp en teenwoordigheid in my lewe. Ek het U bitter nodig in my lewe. Vergewe asb al my sonde, en stort al U seeninge uit oor my soos n vloed water. Luister asb na my hart en gebede. Asb Jesus wees my genadig asb Jesus. Dankie ook vir alles wat ek het in my...
Replies
4
Views
76
Asb Here ### is sooo desperate vi U genesing, asb Jesus hoe lank nog voor U my tenvolle gan genees van my siekte?? Dis al amper 2 maande. U is my enigste Geneesheer.
Replies
4
Views
95
Your donations for running this web site are greatly appreciated.

Click To Make A Donation

Forum statistics

Threads
2,079,869
Messages
16,647,133
Members
637,334
Latest member
Ashioriurnar

Latest Blogs & Articles

Back
Top Bottom