benita prinsloo
Disciple of Prayer
Dankie Jesus, vir my gesondheid, dat ek kan sien en hoor, vir familie, vriende en liefde elke dag. Dankie vir vervoer, n dak oor ons kop en kos op die tafel, dankie vir n inkomste. Dankie vir alles wat U vir ons gee en doen. Vernuwe asb my gedagtes, my hart, my siel en maak my oorlopens vol met U Heilige Gees. Laat U wil geskied in my lewe en my situasie en nie my eie wil Jesus. Ek Dank U en vra dit in die Naam van die Vadee, die Seun en die Heilige Gees. Amen en Amen.
