Marietha
Disciple of Prayer
Bid asb vir my. Ek dink ek het verseker n alkohol probleem. Ek drink skelm en as ek eers begin drink kan ek nie ophou. My familie vermoed niks nie, want ons is n baie sosiale familie wat gereeld mense onthaal. Ek het al so baie vir die Here gevra om my te help, naar dit raak net al hoe erger. ASSEBLIEF BID VIR MY
