[SIZE=10pt]Liewe Here, ek nader U troon baie nederig vanoggend en wil U eerstens dank vir U liefde. Heer, ek wil U Naam vandag groot maak want U alleen is waardig om die lof te ontvang. Laat my asseblief toe my Hemelse Vader om Benita na U toe op te lig. Ek bid dat U vandag spesiale aandag aan haar sal gee. Sal U haar styf teen U boesem vasdruk en in hierdie dag vir haar die Alomteenwoordige God wees wat U is. Ek weet daar is siekte toestand [/SIZE]wat haar pla, Vader, en ek vra dat U vir haar 'n pad in die woestyn sal maak. Wees U die wolk wat sy vandag sal volg en wys asseblief aan haar die weg wat sy in hierdie dag moet stap. U het haar geskape met 'n Meestersplan vir haar lewe en die bloudruk is in U hande. U sê in U Woord dat niemand haar uit U hand sal kan wegruk nie. Beskerm haar in hierdie dag, lei haar en inspireer haar asseblief deur U Heilige Gees. HERE GENEES HAAR NOU VAN DIE [SIZE=11.5pt]DIE GEBRAND IN HAAR ANUS VAN DIE ANNUAL FISSURE .DIE SIEKTE TOESTAND WAT HAAR MOEDELOOS MAAK.GEE HAAR NUWE KRAG...IN JESUS NAAM .AMEN[/SIZE]